Nikolai Boelganin

Nikolai Boelganin

Nikolai Alexandrovich Boelganin (Russies: Никола́й Алекса́ндрович Булга́нин; 30 Mei [O.S. 17 Mei] 1895 - 24 Februarie 1975) was 'n Sowjet-politikus wat as minister van verdediging (1953–1955) en premier van die Sowjetunie (1955–1958) onder Nikita Chroesjtsjof gedien het, na diens in die Rooi Leër en as minister van verdediging onder Josef Stalin.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne